Login   Search
Skip Navigation Links
Tuis
Organisasie
Visie en Missie
Die rede vir jou keuse
Wat behels dit?
Agentskap navrae
Nuus
Kontak ons
English version
Studie-sentra
Aansporingstoekennings
Hoeveel kos dit?
Hoe om in te skryf
Scroll up
Scroll down
Skip Navigation Links>Tuis

Welkom by die webtuiste van BrainAcumen Learning Academy - waar daar aan onderwysers 'n unieke geleentheid gebied word om hul eie leersentrum daar te stel met die nodige ondersteuningsnetwerk en opleiding.

BrainAcumen-sentra bied aan leerders toegang tot effektiewe en uitdagende  Wiskunde-studiemetodes en ondersteun onderwysers terselfdertyd om leerlinge te lei, te onderrig, en te leer om onafhanklik te funksioneer.

Leerders word hier aangemoedig om kreatiewe denke te bevorder en om met self-dissipline te dink en te leer ten einde hul voor te berei op verdere studie, en die volwasse lewe in die algemeen.


Welcome to the website of BrainAcumen Learning Academy. It offers teachers or capable individuals the opportunity to establish a centre that focuses on mathematical principles.

BrainAcumen centres provide a facility for learners to improve their mathematical skills by well explained worksheets and exercises.

Learners are encouraged to develop creative thinking, self-discipline and to prepare themselves for tertiary study as well as adult life in general.

 

 

chrisnavdwalt@mweb.co.za / 082 900 6374