Visie
By BrainAcumen streef ons daarna om leerlinge toe te rus met die akademiese en sosiale kwaliteite wat hul nodig het om as volwassene die lewe te kan aandurf met selfvertroue, motivering en gedrewendheid, maar bowenal met 'n gesonde selfbeeld en 'n vertroue in hulself en hul Skepper.
Missie
BrainAcumen streef na die volgende: