Login   Search
Skip Navigation Links
Tuis
Organisasie
Visie en Missie
Die rede vir jou keuse
Wat behels dit?
Agentskap navrae
Nuus
Kontak ons
English version
Studie-sentra
Aansporingstoekennings
Hoeveel kos dit?
Hoe om in te skryf
Scroll up
Scroll down
Skip Navigation Links>Wat behels dit?>Studie-sentra

Studente woon die Wiskundesentrum normaalweg vir 60 minute (een uur) op ‘n slag by.

In die klas, word die volgende roetine met studente gevolg:

  •  Studente kry tussen tien en dertig minute om die klaswerk van die betrokke dag te voltooi.
  • Wanneer studente hul werk voltooi het, word die werk gemerk en terwyl hul daarvoor wag, kan ander werk gedoen word.
  • Studente kry dan die geleentheid om hul werk te korrigeer waar foute opgemerk is.
  • Daar word van die leerder verwag om beginsels en reëls, wat onmisbaar is in Wiskunde, soos bv tafels, te memoriseer. Leerders kan van tyd tot tyd getoets word om vas te stel of hul die werk onder die knie het.
  • Daar word beoog om Natuurwetenskap vir gr 8-12 teen die einde van 2010 beskikbaar te stel.
chrisnavdwalt@mweb.co.za / 082 900 6374